">
Where to Stay - South Africa
 

From R620 Per Night

Stella Maris 62
Amanzimtoti Accommodation

Self Catering Accommodation in Amanzimtoti

  • Lugfoto van Stella Maris
  • Balkon met see uitsig
  • Sitkamer soos gesien vanaf eethoekie
  • Eethoekie soos gesien vanaf kombuis
  • Kombuis soos gesien vanaf eethoekie
  • See uitsig vanaf woonstel
  • Hoofslaapkamer
  • Hoofslaapkamer uitsig
  • Middelste slaapkamer
  • Badkamer met bad
Average guest rating: Not Yet Rated

Die woonstel is op die 6de verdieping van die woonstel blok Stella Maris wat direk aan die see gelee is.  Die woonstel blok is sowat 300 meter van die hoofstrand en gety swembad. Winkels en eetplekke is binne loopafstand van die blok. Daar is 'n groot winkelsentrum ongeveer 3 km van die woonstel waar u alles kry. Daar is ook flieks, ysskaatsbaan, kegel en Bingo onspannings geriewe. U stap direk uit op die boulevard waar u heerlik kan gaan stap.

Die woonstel is goed toegerus en is baie veilig met 24/7 sekuriteitsbeheer sowel as onderdakparkering. Daar is ruim braaigeriewe op die perseel sowel as 'n privaat swembad. Al 2 slaapkamers plus die sitkamer het 180 grade see uitsig met 'n klein balkon waar 'n mens lekker kan sit en vir die see kyk.  Die woonstel het 2 badkamers, een met 'n stort en die ander met 'n bad. Al die kamers het dakwaaiers. Daar is 'n DSTV dekodeerder met fliek, sport, aktualiteits en Kyknet programme.

Daar is trap bootjies op die rivier beskikbaar. In die Galeria winkelsentrum is daar ysskaats en kegelbane.

Stella Maris 62
Sleeps up to 4
Min Stay Period: 1 night
Rates Information
 
Low Season Periods: 8 Nov to 24 Nov / 15 Jan to 28 Mar
Summer Season Periods: 25 Nov to 6 Dec / 6 Jan to 14 Jan
Peak Season Periods: 7 Dec to 6 Jan / 28 Mar to 9 Apr

View On Map

Please send an email booking enquiry to ask about any current specials that are running.
73 Beach Road, Amanzimtoti, KZN South Coast

GPS: -30.0517295499, 30.8879542351 Map

No pets allowed

'n 50% Deposito word verlang om u bespreking vas te maak.

As ek u besprekings tydperk kan vervang met 'n ander bespreking sal ek u deposito terugbetaal.

  • Balcony
  • BBQ Area
  • Cooking Facilities
  • Fridge
  • Gym
  • Laundry Service / Facilities
  • Microwave
  • Parking
  • Secure Parking
  • Safe in room
  • TV or Satellite TV
  • Sea View
  • Shops Nearby
  • Swimming Pool
  • Sight Seeing
  • Fishing
  • Childrens Fun